Lané Fouché van die Laerskool Jordania in Bethlehem het op 30 Julie in die eerste liga van die XCO-bergfietsbyeenkoms (in die formaat “cross-country Olympic”) vir Vrystaatse skole deelgeneem. Sy het ’n tweede plek in die afdeling vir jongeling-meisies behaal. Dié veldsportbyeenkoms is by Wolhuterskop by Bethlehem aangebied.


Wys hul slag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article