Sophia Pieters, ’n leerling aan die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem, het op 13 Mei aan die Africa Genesis Archery (AGA) se boogskietkompetisie by die Hoërskool Hentie Cilliers in Virginia deelgeneem. Sy het die tweede plek in die hoërskoolmeisies-afdeling en ’n vierde plek in die hoërskoolseuns-en-meisies-afdeling behaal.Foto: Verskaf