Inwoners van Kroonstad en omgewing kan verskeie winskopies by The Charity Shop by Buitekantstraat 39 vind.

Klere, huisware en bykomstighede – nuut en gebruik – word te koop aangebied.

Belangstellendes kan die winkel op Maandae, Woensdae en Vrydae van 09:00 tot 15:00 besoek.

Bel Hazel Dell by 082-976-8419.

You need to be Logged In to leave a comment.