Hannïka Heymans (gr. 10) van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem het die Desember-vakansie aan die nasionale hengelkampioenskapsbyeenkoms by Bloemhofdam deelgeneem. Sy het ’n goue medalje ontvang en was 16de uit die 48 hengelaars wat deelgeneem het.Foto: Verskaf


Wen medalje vir visvangvernuf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article