Die Hoërskool Trio in Kroonstad spog met vyf onderwysers wat hulle vanjaar by die skool aangesluit het. Hulle is: Anista Dreyer (Engels huistaal), Janine Nice (wiskunde), Jay-Dee Conradie (natuurwetenskap en lewenswetenskap), Marcél Odendaal (Engels huistaal) en Rieze Swart (Engels huistaal).
Vyf ’n aanwins vir skool
|
Share this post:


