Luné van der Werff Hoërskool Witteberg, Bethlehem
Luné van der Werff van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem. Credit: Maureen Vermaak

Groot opwinding het die afgelope weke onder matrieks van 2025 geheers toe hulle hul skoolloopbaan met swier en glans gegroet het op hul matriekafskeid. Hier is van die matrieks se foto’s wat VrystaatKroon van die spesiale geleenthede ontvang het. Stuur jou foto’s met jou en jou metgesel se naam en van, skool en die fotograaf se naam na madli.grobbelaar@novusmedia.co.za of per WhatsApp na 083 718 0879.

Luné van der Werff van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem. FOTO: Maureen Vermaak (Belle photo’s)
Isak Lessing van die Johan Slabbert Skool in Kroonstad. Foto: Ansuné Groenenstein
Moya Grobler van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem. FOTO: Dérive Photography (Minge Marx)

You need to be Logged In to leave a comment.