VrystaatKroon – Kontak Ons

VrystaatKroon, een van die publikasies van Sentraal24, is ’n bekroonde koerant wat in die Oos- en Noord-Vrystaat versprei word.


VrystaatKroon, een van die publikasies van Sentraal24, is ’n bekroonde koerant wat in die Oos- en Noord-Vrystaat versprei word.

Dit word twee keer per maand op ’n Woensdag in Senekal, Bethlehem, Ficksburg, Reitz, Fouriesburg, Kroonstad, Koppies en Viljoenskroon van huis tot huis versprei, asook by strategies gekose agente. Die koerant is Afrikaans en Engels.

VrystaatKroon is die polsslag van die streek. Die koerant bedien ’n unieke lesersmark en is gewild by adverteerders. Die redaksie streef daarna om nuus oor ’n wye veld te dek en sy lesers só op die hoogte te hou van alles wat in die streek en wyer gebeur. As waghond van die gemeenskap voer VrystaatKroon onder leiding van Dawid Yzelle en Madli Grobbelaar sy taak met erns, entoesiasme, insig, passie, meelewing en harde werk uit.

REDAKSIE: OOS-VRYSTAAT

Dawid Yzelle

dawid.yzelle@media24.com

REDAKSIE: NOORD-VRYSTAAT

Madli Grobbelaar

madli.grobbelaar@media24.com

LESERSREDAKTEUR

George Claasen

george.claassen@media24.com

Tel: 021 851 3232

VERKOOPSBESTUURDER

Coleen Cilliers

coleen.cilliers@media24.com

 Tel: 058 303 5411

HAAK JY VAS?

Stuur ’n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 353 1300 (Plaaslik) en 27 21 285 0988 (Buitelands).

Jy kan ook ’n WhatsApp-boodskap stuur na 087 353 1333. Ons help graag!

Kantoorure: Ma. tot Vr. 07:00-16:30; Sa. tot So. 07:00-11:00.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.