Ná die swaar reënval oor die afgelope maand het klein De Villiers Crause (4) besluit om rustig in een van die groot poele water op hul plaas te ontspan. Op die naat van sy rug lê hy en betrag die wolke wat saampak. De Villiers se ouers, Dawid en Nadene Crause, boer op die plaas De Villiershof buite Kroonstad. Nadene sê De Villiers en boetie Hein (17 maande) geniet dit vreeslik om ná die reën in modderpoele te speel.Foto: Nadene Crause


Vind lafenis ná milde reën

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article