Die Kroonstad-DBV beplan ’n opskop ten bate van die viervoetiges.

’n Informele dansparty sal op Vrydag 28 Oktober om 18:30 vir 19:00 by die ou Rooiskool-saal aangebied bied word. ’n Kontantkroeg sal beskikbaar wees. Dit kos R150 per persoon en kaartjies kan by Dalleu Elektries of by komiteelede aangekoop word.

Rig navrae aan Eloise Hoffman by 076-172-3720 of Johan Fourie by 082-088-2864.

You need to be Logged In to leave a comment.