’n Geskiedkundige derby het Saterdag (21/05) in Bethlehem plaasgevind. Vanjaar is die Hoërskool Voortrekker se 120ste bestaansjaar en die Hoërskool Witteberg se 50ste. Witteberg het juis die naweek feesgevier, terwyl Voortrekker in September sy mylpaal sal vier. Foto: Madli Grobbelaar


Vier mylpale

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article