Die Hoërskool Witteberg van Bethlehem is onlangs as die Top Urban-skool in die Thabo Mofutsanyana-onderwysdistrik aangewys, tydens die departement van onderwys se Well Done-geleentheid wat in Maart plaasgevind het. Witteberg spog met ’n 100%-slaagsyfer in die 2023-matriekeindeksamen, 89% universiteitsvrystelling en die ontvangs van die toekenning vir die beste skool met 196 vakonderskeidings. Van links is, voor: Hybrecht van Wyk (ingenieursgrafika en ontwerp), Olga du Toit (Afrikaans), Hannes Oosthuizen (skoolhoof), Annelie Bredenkamp (Afrikaans) en France-Elize van Niekerk (rekeningkunde)

Vier akademiese prestasies uit die boonste rakke

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article