Shaun Morgan en Rijané Oelofse, gr. 9-leerlinge aan die Hoërskool Trio in Kroonstad wat ook lede van die Fezile Dabi-kinderparlement is, het in die vakansie op 23 Maart die skool op ’n werksessie oor kinderregte en -verantwoordelikhede verteenwoordig.Foto: Verskaf