Die Hoërskool Witteberg in Bethlehem se tienertoneelstukke het uitstekend gevaar met deelname aan die Op die planke-toneelfees op 28 Julie. Al drie die skool se verhoogstukke, Duiwelsdans, Rooi en Verspeelde Tyd, het na die nasionale eindronde op 15 Oktober deurgedring. Die stukke is ook op 9 Augustus op die ATKV-tienertoneelstreekfees in Bloemfontein opgevoer. Van links is, voor: Simoné Nel, Milan de Villiers, Jani de Bruin, Cara Cilliers, Ziané Lottering, Mignon Thomas, Simoné de Villiers, Illne Myburgh, Jomica Marx, Jo-Ri Odendaal, Henke Minnaar en Nerida de Beer Credit: SYSTEM