Verras met skaars verskyning

Verras met skaars verskyning

’n Misboog, ook bekend as ’n wit reënboog, is ’n besonderse verskynsel wat nie aldag te sien is nie. Misboë word min of meer soos reënboë gevorm en kom ook voor nadat dit gereën het. Waterdruppels, wat kleiner as 0,05 mm in deursnee is, vorm so ’n boog. Dié misboog is die oggend van 18 April buite Senekal afgeneem.Foto: Willie van Jaarsveld

Credit: SYSTEM

Verras met skaars verskyning

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.