Steve Hofmeyr tree op 20 Augustus om 17:00 by die Johan Slabbert-skool in Du Toit-straat, Kroonstad, op. Dit is ten bate van die Northern Free State Caregivers (NFSCG). Kaartjies kan teen R150, en R100 vir laerskoolkinders, by Rellings in die dorp gekoop word. Bring stoele en ’n? piekniekmandjie. ’n Wye verskeidenheid eet- en drinkgoed sal te koop aangebied word en ’n kontantkroeg sal oop wees. Vir meer inligting, kontak die NFSCG by 056-212-3415.Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM