Sonnige weerstoestande en matige temperature word vir dié week in die Noord- en Oos-Vrystaat voorspel. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens in Bloemfontein voorspel minimum temperature wat sal wissel tussen 3 °C en 6 °C, met maksimum temperature tussen 19 °C en 22 °C. Geen reën word voorspel nie. Dié indrukwekkende foto van die volmaan is op Donderdag 20 Junie in Clarens geneem.Foto: Cecile Nijland


Verlig die pad van koue winternagte

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article