Lanelle van Reenen, ’n hokkiespeler van die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem , is na die afloop van die Rhino-hokkietoernooi vir die nasionale o.16-Rhino-toerspan gekies. Dié span sal in Desember na Ierland toer.Foto: verskaf


Verken die sportwêreld

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article