Drie oudleerlinge van die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem het op Vrydag 22 November amptelik die goeie nuus ontvang dat hulle as volwaardige dokters gekwalifiseer het. Al drie het in 2019 aan Voortrekker gematrikuleer. Van links is Kirsten Anderson, Erik van Wyk en Renè-Mari Human.Foto: Verskaf


Van Trekkers tot dokters

You need to be Logged In to leave a comment.