Lee-Ann van Zyl van Standerton is Saterdag (09/04) as pampoenkampioen van die eerste Reuse-pampoenfees gekroon. Haar pampoen, wat in Oktober verlede jaar geplant is, het die skaal op 251 kg laat kreun. Lees meer oor dié fees, wat in Vrede aangebied is, op bl. 5.Foto: Verskaf