Josh Bezuidenhout, ’n leerling aan die Hoërskool Voortrekker, het van 14 tot 16 Julie aan die Suid-Afrikaanse ope- en elite-karatetoernooi deelgeneem. Josh het ’n goue medalje vir kumite in sy ouderdom- en gewigsafdeling ontvang. Hy het ook sy Protea-kleure ontvang en is in die Protea-span ingesluit wat Suid-Afrika in Augustus in die Afrika-wêreldkarate­federasie (WKF) se karatetoernooi sal vereenwoordig.Foto: Verskaf


Toon sy staal

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article