Trystan van Eyk, ’n gr. 7-leerling aan die Laerskool Jordania in Bethlehem, het na die eindronde van die Cum Laude Media24-wiskundekompetisie deurgedring, wat op 29 September plaasvind. Trystan is een van 60 leerlinge van oor die land heen wat hieraan sal deelneem.


Tel die tyd af na eindronde

You need to be Logged In to leave a comment.