Die Ysbeerswem-geleenthede, ter ondersteuning van liefdadigheid, begin eersdaags by verskeie plekke in die land, met talle aktiwiteite op die program.
‘n Jong vrou van Postmasburg in die Noord-Kaap is ongedeerd gevind nadat sy in dié dorp gekaap en ontvoer is. ‘n Soektog na die verdagtes duur voort.
Die Worship Community Center in Kroonstad sal voortaan as Shalom Kroonstad-selkerk bekend staan. Die selkerk se nuwe naam word vanaf Sondag 1 Junie om 09:30 tydens ‘n spesiale diens bekend…
by
on
Plaas, passie en ’n tiara: Kyk wie is ‘n semi-finalis in die Mev. Heelal Suid-Afrika-kompetisie.
’n Wonderwerk uit die komposhoop – ’n werker verras almal met ’n rekord-oes pampoene, wat spontaan gegroei het.
by
on
Die doel van die digbundel is om bewusmaking te kweek sodat daar insig is vir mense met kroniese siektes
Trudine Leonard staan nie ‘n tree terug vir enige ander boer nie.
Stem vir Rosendal om een van die finaliste in die Dorp van die jaar-kompetisie te wees