VrystaatKroon publiseer graag nuus oor mense, klubs, projekte, organisasies en stokperdjies vanuit die dorpe en streke waar die koerant versprei word.
Skolenuus van alle skole en alle grade word ook ingewag.
Stuur foto’s – met onderskrifte – en nuus na Madli Grobbelaar by madmedia777@gmail.com.
Volg VrystaatKroon ook op Facebook en gesels saam met ander lesers oor plaaslike sake en gebeure.