VrystaatKroon
publiseer graag nuus oor mense, klubs, projekte, organisasies en stokperdjies vanuit die dorpe en streke waar die koerant versprei word.
Sportnuus en skolenuus van alle skole en alle grade word ook ingewag.
Lesers kan nuuswaardige stories, wenke en foto’s van hoë gehalte na madmedia777@gmail.com stuur.