Die volgende uitgawe van VrystaatKroon is op 8 Februarie op straat.
Die koerant plaas graag berigte oor mense en hul tydverdrywe of belangstellings, asook gemeenskapsbedrywighede, uit die Noord- en Oos-Vrystaat.
Stuur inligting en foto’s van ’n goeie gehalte na madmedia777@gmail.com vir oorweging.
Foto’s mag nie kleiner as 1 MB wees nie en moet elk van ’n volledige onderskrif voorsien word: Elkeen op die foto se naam en van, asook besonderhede oor wat op die foto gebeur.