Eliz-Mari Kotzé is as departementshoof in die grondslagfase van die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem aangestel. Sy was voorheen ’n gr. 1-onderwyser aan die skool en beklee die nuwe pos sedert die begin van Augustus.Foto: Verskaf


Stap die pad verder as leier

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article