Die Laerskool Jordania in Bethlehem se o.11A-rugbyspan is as die algehele wenner van die sesde Jordania-Witteberg-rugbytoernooi aangewys. Dié toernooi is van 17 tot 19 Maart aangebied. Jordania se o.11A-span het teen die Laerskool Universitas (Bloemfontein), Laerskool Standerton, Laerskool Lichtenburg, Laerskool Protearif (Krugersdorp), Laerskool Fichardtpark (Bloemfontein), Laerskool Vaalpark (Sasolburg) en die Welkom-Volkskool kragte gemeet. Van links is, voor: Willie Uÿs, Heino Bruwer, Vincent Stadhouer, Lian van Huyssteen, Ewan Sartain en Johanno Strydom Credit: SYSTEM