Spring gou om bevrore lentetuin te bewonder

Spring gou om bevrore lentetuin te bewonder

Op Maandag 30 Oktober het een van die koudste dae vanjaar in die meeste dele van Suid-Afrika sy kop uitgesteek – dít boonop, vreemd genoeg, in die lente. Op dié dag was dit bibberkoud en sneeu het selfs voorgekom. Kestell, Harrismith, Lesotho en die Drakensberge was in ’n wit sneeukleed getooi. Op baie plekke was dit kouer as wat dit normaalweg in die winter is. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerkantoor is dit die El Niño-stelsel wat die vreemde weerpatrone voortbring. Hier baljaar Kara Burger (5) in die sneeu op die plaas Welkom buite Kestell.Foto: Jana Burger

Credit: SYSTEM

Spring gou om bevrore lentetuin te bewonder

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.