Die o.15A-rugbyspan van die Hoërskool Trio in Kroonstad is op 3 Augustus in die eindstryd van die Griffon-liga as die wenner in sy afdeling gekroon nadat hy die Hoërskool Voortrekker van Bethlehem met 21 – 8 geklop het.Foto’s: Verskaf


Sluit rugbyliga op hoë noot af

You need to be Logged In to leave a comment.