The Growing Tree Learning Academy in Kroonstad het op 4 Maart ’n naggholf-geleentheid as geldinsamelingsprojek by die Kroonstad-buiteklub aangebied. Dit was die eerste keer in 13 jaar dat ’n naggholf-geleentheid in Kroonstad aangebied is. “Die 72 spelers het om 19:00 afgeslaan en die glow in the dark gholfballe het die mooiste foto’s en opwinding verseker,” sê Seugnet Oelofse, eienaar van die skool. Van links is, voor: Belinda Lee en Oelofse Credit: SYSTEM