Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Skoolnuus
-
Witteberg-koor behaal hoogste eer
Die Hoërskool Witteberg in Bethlehem se koor is die afgelope naweek as nasionale wenners by die Allegretto-interprovinsiale Eisteddfod aangewys. Die Witteberg-koor het op Saterdag 1 November aan die Eisteddfod deelgeneem […]
-
Bergfietse word blitse wanneer dié jonges trap
Vyf fiestryers van die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem het uitstekend gevaar op CycleLab MTB se nasionale kampioenskapsbyeenkoms vir skole wat in Piet Retief plaasgevind het. Op dié geleentheid, wat middel […]
-
Atlete presteer op Going 4 Gold-byeenkoms
Atlete van die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het uitstekend gevaar tydens die Going 4 Gold-atletiekbyeenkoms wat die afgelope naweek in Bethlehem plaasgevind het. Die atlete het 74 medaljes by […]
-
Spesiale matriekafskeid met een eregas
‘n Unieke matriekafskeid is gevier toe familie en vriende ‘n fees vir een matrikulant gevier het.
-
Spel-slim leerders ryg die letters een ná die ander reg in
Leerders van oor die land heen het onlangs gewys hulle kán spel in die ATKV en Adademia se UitklopSpel wat in Bloemfontein aangebied is.






