Die jaarlikse Mnr. en Mej. Witteberg-kompetisie van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem is verlede week deur die Witteberg ATKV-jeugtak aangebied. Die wenners is: Christian de Boer (Mnr. Witteberg 2024), Simuné de Villiers (Mej. Witteberg 2024), Corné du Plooy (eerste prins en Mnr. Entrepreneur­skap), Ria-Li Swanepoel (eerste prinses, Mej. Persoonlikheid en Mej. Entrep­reneurskap), Pieter Nel (tweede prins), Jané de Villiers (tweede prinses), Conrad Venter (Mnr. Fotogenies), Kaylin Stoffberg (Mej. Fotogenies), Karsten Rohrs (Mnr. Persoonlikheid), Hugh Enslin (Mnr. Gemeenskapsdiens) en Marichelle Spies (Mej. Gemeenskapsdiens). Van links is Pieter, Corné, Christian, Simuné, Ria-Li en Jané.Foto: Deodet de Coningh


Skitter op skool se glansryke aand

You need to be Logged In to leave a comment.