Skitter nasionaal

Skitter nasionaal

Rileigh Rooiland van die Laerskool Jordania in Bethlehem het uitstekend gevaar op die nasionale atletiek­kampioenskaps­byeenkoms wat op 25 en 26 Maart in Potchefstroom aangebied is. Hy is as die nasionale kampioen in die 80 m-nommer vir seuns o.11 gekroon. Rileigh word deur Casper Knoester afgerig.Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM

Skitter nasionaal

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.