Danksy milde reën is die Oos-Vrystaat prentjiemooi. Marietjie Hayward van Fouriesburg, bekend vir die natuurtonele wat sy veral in die Oos-Vrystaat afneem, is onlangs deur hierdie skilderagtige toneel in Clarens betower. Reën het Maandag (07/02) oor Bethlehem en omgewing uitgesak, maar mooi weer word vir die res van die week voorspel. Na alle waarskynlikheid sal reën van die naweek af weer oor die gebied begin uitsak.


Skilderagtig ná reënval

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article