Dié skouspel van ys is op 31 Julie buite Bethlehem gewaar. Bibberweer, waartydens die minimum temperature onder vriespunt gedraai het, het die ys op ’n besproeiingstelsel veroorsaak. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens in Bloemfontein sê die ergste koue is vir eers verby, en die Oos- en Noord-Vrystaat kan die komende week koel tot matige weer verwag.Foto: Kobus Dreyer

Credit: Kobus Dreyer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article