“Die gemiddelde maksimum temperatuur vir die volgende week oor die Noord- en Oos-Vrystaat sal wissel van 28 °C tot 30 °C, met minimum temperature wat stelselmatig onder 10 °C beweeg. Geïsoleerde donderbuie kan ook oor dié streke voorkom,” sê Michael Nethabane van die Suid-Afrikaanse weerkantoor in Bloemfontein. Dié skouspelagtige wolkmassa is op ’n plaas in die Warden-omgewing afgeneem.Foto: Marilou Corver

Credit: SYSTEM