Skep asem en bekyk die nuwe maan van naby

Skep asem en bekyk die nuwe maan van naby

Die eerste volmaan vir 2024 het op Donderdag 25 Januarie sy verskyning gemaak. Volgens Wikipedia word ’n volmaan waargeneem wanneer die aarde direk tussen die son en die maan is. Met ander woorde, wanneer die ekliptiese lengtegraad van die son en maan met 180° verskil. ’n Volmaan kom een keer per maand voor, en maanliefhebbers sal dié verskynsel op Saterdag 24 Februarie weer kan besigtig. Dié foto van die volmaan wat op die water weerkaats, is Donderdagaand op die Loch Athlone-landgoed buite Bethlehem afgeneem.Foto: Paula du Toit

Credit: SYSTEM

Skep asem en bekyk die nuwe maan van naby

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.