Ses lei in die nuwe jaar

Die Hoërskool Trio in Kroonstad het sy hoofleiers vir 2025 bekend gemaak. Hulle is:.


Die Hoërskool Trio in Kroonstad het sy hoofleiers vir 2025 bekend gemaak. Hulle is:

  • Shuan Morgan, hoofseun;
  • Nadia Campher, hoofmeisie;
  • Ivan de Bruyn, onderhoofseun;
  • Altus van Schalkwyk, onderhoofseun;
  • Anine Prinsloo, onderhoofmeisie; en
  • Kaylen Human, onderhoofmeisie.
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.