Vanjaar sal heelwat bekende kunstenaars ’n draai op die Ignite and Revive-familiefees se verhoog maak, met Carma en Charl Marais as die seremoniemeesters.
Só lyk die program:
Vrydag 30 Augustus
- 16:00 – Duane van der Berg
- 17:00 – Carma
- 18:00 – Carmen Basson
- 19:00 – Demi Lee Moore
- 20:00 – Riaan Benadé
- 21:00 – Alterego
- 22:00 – Die Piesangskille
Saterdag 31 Augustus
- 15:00 – Duane van der Berg
- 16:00 – Jemma Catherine
- 17:00 tot 19:00 – Springbokke t. All Blacks
- Optrede in rustyd – Carmen Basson
- 19:00 – Carma
- 20:00 – Dodo
- 21:00 – Ruhan du Toit
- 22:00 – SpoegwolfSeremoniemeester – Carma
Sondag 1 September (gratis toegang)
- 09:00 – The Shelter, Johan Vorster, Bernice West, Jacomien de Wet en Arnold de Wet; met Ds. Christo Weideman.
Kaartjiepryse
Vrydag-vertoning: R200 per persoon en R150 vir leerlinge.Skolier: R 150.00 per persoon
Saterdag-vertoning: R250 per persoon en R200 vir leerlinge.
Skolier: R 200.00 per persoon
Naweek-kaartjies: R400 per persoon en R300 vir leerlinge.
Seremoniemeester – Charl Marais
Naweek-kaartjie skolier: R 300 per persoon
Kaartjies kan aanlyn of by Pick n Pay Panorama, The Interior Shop, Kroonstad Spur, Pebbles Beauty en Sernick Butchery & Deli gekoop word.
Vir kaartjiebesprekings of meer inligting, besoek Ignite & Revive op sosialemediaplatforms of igniteandrevive.co.za.