Die eerste meisieshokkiespan van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het tydens die Maart-skoolvakansie na die Wes-Kaap getoer. Die meisies se eerste besoekpunt was Graaff-Reinet, vir Union High se jaarlikse sporttoernooi, waarna hul na Durbanville by Kaapstad vertrek het om aan die Fairmont-hokkiefees deel te neem. Die span het altesaam tien wedstryde gespeel, waarvan hy ses gewen het. Witteberg het teen onder meer die Hoërskool Fairmont, Windhoek Gimnasium, Worcester Gimnasium, die Hoër Meisieskool La Rochelle en ander groot Wes-Kaapse skole kragte gemeet. Van links is, voor: Hope Mabe, Kamo Serage en Bongi Radebe

Ry Kaapse draai om spanne van topskole voor stok te kry

You need to be Logged In to leave a comment.