Rol moue op vir dorp

Rol moue op vir dorp

AfriForum se Bethlehem-tak het ’n projek begin om paaie in die dorp te herstel. Altesaam 31 ton teer is reeds gebruik om slaggate op te vul. Dié projek word in samewerking met plaaslike ondernemings en vrywilligers aangepak. “Ons wil die gemeenskap aanmoedig om nie hoop te verloor nie, maar eerder by die verbetering van ons dorp betrokke te raak,” sê Marc Timmins, voorsitter van die Bethlehem-tak. “Danksy goeie samewerking kon ons reeds goeie vordering maak.” Volgens Chris Morgan, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Hoogland, maak elkeen se bydrae ’n verskil.Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM

Rol moue op vir dorp

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.