Kroonstad se bekende meestersatleet Bobby de Kock (79) het ’n bobaasvertoning gelewer op die Vrystaat-meestersatletiek­kampioenskapsbyeenkoms wat die naweek van 28 Oktober in Sasolburg aangebied is. Hy het vyf goue medaljes gewen: in die 100 m, 200 m, 400 m, 800 m en 2 000 m-hindernis. Hy het ook ’n silwermedalje in verspring verwerf. Hier wys hy sy slag in die verspringnommer.Foto: Lulu de Kock

Credit: SYSTEM

Reik met toewyding na soveelste medalje

You need to be Logged In to leave a comment.