Vier spanne van die Valsrivier-distrik se rolbal-unie het deurgedring na die Noord-Vrystaat-toernooi vir gemengde pare, wat Saterdag (25/03) in Kroonstad plaasvind. Altesaam 16 spanne sal op die rolbalbaan kragte meet. Van links is, voor: Hannes en Sanieta Horn Credit: SYSTEM