Sport

Die Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met vier nasionale kampioene op sportgebied wat benoem is om deur Sentraal24 en die Universiteit van die Vrystaat (UV) op die Vrystaat Sportsterre-glansaand as sportster van die jaar vir 2023 aangewys te word.

Die leerlinge, wat genooi is na dié toekenningsgeselligheid op 12 Oktober in Bloemfontein, is: Immaneul Veicht, Shannon Purchase (albei presteerders in Suid-Afrikaanse skole-atletiek), Ntsopa Mokoena (ingesluit in die Suid-Afrikaanse vrouehokkiespan en Suid-Afrikaanse o.21-hokkie) en Fano Linde (Suid-Afrikaanse skole-sewesrugby).

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.