Pronk met wenner-status en slyp tande vir nog teenstanders

Pronk met wenner-status en slyp tande vir nog teenstanders

Spanne van die Noord-Vrystaat en Sedibeng-streek het mekaar op 26 Februarie by die Sasolburg-rolbalklub die stryd aangesê. Sedibeng het as algehele wenner uit die stryd getree. Die vroue wat vir die Sedibeng B-span gekies is wat van 6 tot 10 Maart in Randburg aan die streekkompetisie sal deelneem, is van links, voor: Tanya Oosthuizen (spanbestuurder) Credit: SYSTEM