Paul Erasmus: Onderwysers hou gholfdag

Die Hoërskool Paul Erasmus het ’n onderwysersgholfdag by die Senekal-gholfklub aangebied. Die wenners was die Jong Turke van die Hoërskool Voortrekker. ’n Hoogtepunt was die besoek deur Toks van der […]


Die Hoërskool Paul Erasmus het ’n onderwysersgholfdag by die Senekal-gholfklub aangebied. Die wenners was die Jong Turke van die Hoërskool Voortrekker. ’n Hoogtepunt was die besoek deur Toks van der Linde, oudleerling van die skool, wat Senekal saam met Jak de Priester besoek het. Ondanks ’n moeilike jaar was die baan in ’n puik toestand danksy die harde werk van Hennie Schoeman en Jaco Swart. Foto: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.