Trio Primêr se heel eerste groep gr. 1-leerlinge, onder wie Braam Snyders (links), Nelise Steyl en Christiaan van der Walt, is Woensdag (12/01) verwelkom. Die Kroonheuwel- Primêre Skool, Sentrale Volkskool Kroonstad, Afrikaanse Hoërskool Kroonstad en die Hoërskool Kroonstad het op 29 Oktober 2021 saamgesmelt. Hulle staan nou as die Hoërskool Trio en Trio Primêr bekend.Foto: Verskaf


Pak jaar van eerstes dapper aan

You need to be Logged In to leave a comment.