Twee stelle tweelinge het hul skoolloopbaan op 11 Januarie aan die Laerskool Jordania in Bethlehem begin. Hier is die Verster-tweeling­sussies saam met hul klas­onderwysers. Van links is Lishe, Nadia Stuart, Marina Botha en Neriyah. Die ander tweeling is die Fourie-sussies Mia en Lumé. Foto: Verskaf


Pak gr. 1 in twees aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article