Twee stelle tweelinge sal vanjaar hul skoolloopbaan aan die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem begin. Die Du Plessis-tweeling Gideon en Francois (foto) is oorgehaal om hul gr. 1-jaar met ywer aan te pak. Hulle is die oud-Springbokrugbyspeler Bismarck en sy vrou, Anja, se seuns. Sien ’n foto van die ander Truida Kestell-tweeling op bl. 2.Foto: Verskaf


Pak avontuur van skoolgaan sy aan sy

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article