Oos, wes, dié koerante se reikwydte is bes

VrystaatKroon is een van die vyf plaaslike koerante van Sentraal24. Saam bedien dié publikasies ’n gebied wat strek so wyd soos Colesberg in die suide, Harrismith in die ooste, Kuruman in die noorde en Kakamas in die weste. Lesers wat op reis is, kan


VrystaatKroon is een van die vyf plaaslike koerante van Sentraal24. Saam bedien dié publikasies ’n gebied wat strek so wyd soos Colesberg in die suide, Harrismith in die ooste, Kuruman in die noorde en Kakamas in die weste. Lesers wat op reis is, kan oplet na NoordkaapBulletin, Vista, Express en Bloemnuus elders.

You need to be Logged In to leave a comment.